| Modulekode | AGF 420 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Regsgeleerdheid |
| Module-inhoud | *Vir LLB Teorie rakende onderhandelings, mediasie en arbitrasie asook die teoretiese en praktiese toepassing daarvan op verskeie regsgebiede soos strafreg, huweliksreg, internasionale reg, arbeidsreg en deeltitelreg. |
| Modulekrediete | 10.00 |
| Programme |
|
| Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
| Kontaktyd | 2 lesings per week |
| Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
| Akademiese organisasie | Prosesreg |
| Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App